Vertikale groei in die lamkraal
Автор: Plaas TV / Farm TV
Загружено: 2025-12-19
Просмотров: 572
Описание: Hannelet Jordaan van BKB gesels vandag met kykers oor 'n skaapvoerkraalprojek wat produsente in die Hanover-distrik aangepak het om metodes te ondersoek wat meer waarde by bemarkbare speenlammers toevoeg. Die projek dien as 'n platform waar almal in die rooivleiswaardeketting insette kan lewer oor elkeen se aandeel, wat help om aannames te vermy.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: