Episode 34 Edward van den Berg
Автор: Koppel Teken Kuns
Загружено: 2024-04-15
Просмотров: 453
Описание:
Die Koppel Teken Kuns span hou dit "local" met die episode van Edward van den Berg wat letterlik in dieselfde straat bly as ons eie span. Die lot Oos Vrystaters gesels land en sand oor Eddie se skitterende kuns wat nie net die boere bekoor nie, maar ook vele kunsliefhebbers wat soos ons verlief is op die Oos Vrystaatse oneindige horisonne. Hou hom dop
https://edwardvandenberg.co.za
/ eddz79
/ edward-van-den-berg-03540429
/ edward_vd_berg_art
#Afrikaans, #Localislekker, #Wildlifeart, #Huntex, #kunsenkultuur
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: