Episode 49 Gladdebek Pauli van Niekerk
Автор: Koppel Teken Kuns
Загружено: 2025-11-03
Просмотров: 243
Описание: Hier is `n lekker luister episode vir enige iemand wat belangstel in die uitdaging van redenaars. Pauli van Niekerk het hierdie in `n industrie verander wat nie nie net geld inbring nie maar ook baie bevrediging as iemand wat dit so geniet om met kinders te werk. Redenaars het `n groot aktiwiteit geword vir meeste skoliere wat wat "ATKV-tipe aktiwiteite" inryg. Vir die onderwysers, ouers en drama-tannies beteken dit meeste van die tyd `n kopseer, want dit is nie so maklik om die regte "speech" in die hande te kry nie. Pauli se gladebekke gaan groot met elke kompetisie en uitdaging...gaan soek haar op FACEBOOK : Gladdebekke
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: