My Eerste Bybel – Die Barmhartige Samaritaan (Afrikaans VHS Rip) | Ou Christelike Kinderverhaal
Автор: Arend Botha
Загружено: 2025-08-10
Просмотров: 810
Описание:
n Klassieke kinder-Bybelverhaal in Afrikaans! 🎥
Hierdie is My Eerste Bybel: Die Barmhartige Samaritaan, ’n stokou geanimeerde vertelling wat van VHS oorgeklank is na Afrikaans. ’n Pragtige herinnering aan hoe baie van ons die Bybelstories as kinders leer ken het.
🌾 Oorsprong: VHS-rip (ou vertaling na Afrikaans)
📜 Bybelverhaal: Lukas 10:25–37 – Die Barmhartige Samaritaan
🎯 Teikengehoor: Kinders, gesinne, en almal wat nostalgie vir ou Christelike animasie het
👍 LIKE as jy van hierdie ou Bybelverhale hou
💬 Deel jou herinneringe in die kommentaar
📺 SUBSCRIBE vir meer ou Christelike kinderprogramme en Bybelstories
#AfrikaansBybel #BarmhartigeSamaritaan #MyEersteBybel #ChristelikeKinderverhaal #Bybelstories #VHSRip
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: