Heidi In Die Stad 1
Автор: Golden Attic / Goue Solder
Загружено: 2025-07-16
Просмотров: 491
Описание:
Heidi 2 -Heidi in die stad.
Heidi word deur haar tante na 'n groot herehuis in Frankfurt gebring waar sy by 'n verlamde dogtertjie, Klara, inwoon en skoolgaan.
Heidi en Klara word gou maats maar sy sukkel met al juffrou Rottenmeier se reëls en maniere. Heidi mis ook haar geliefde berge Oupa, Peter en die bokke verskriklik. Een goeie ding vir Heidi is al die broodjies wat sy vir Peter se ouma kan bymekaarmaak maar ook dit loop op 'n dag skeef. Uiteindelik besef almal in Frankfurt dat Heidi te veel terugverlang na die berge en sy keer terug na haar oupa saam met 'n belofte dat Klara daar vir haar gaan kom kuier.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: