Omtrek en Oppervlakte 2Dimensionele figure Gr8 Les5 Trapesium en Driehoek
Автор: Online Maths by Miss Pythagoras
Загружено: 2026-01-23
Просмотров: 7
Описание:
*In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Hoe om die omtrek en oppervlakte van 2 Dimensionele figure te bereken, hier meer spesifiek as die figuur uit 'n vierkant en driehoeke bestaan en ook 'n voorbeeld met 'n trapesium.
In hierdie Playlist van 7 videos, verduidelik ek al die belangrikste konsepte en metodes wat jou sal help met graad 8, 2 -Dimensionele figure se omtrek en oppervlakte, en meer spesifiek tipiese vrae wat jy in die eksamen kan verwag. Hierdie is 'n inleidende hoofstuk in die graad 8 Wiskunde sillabus, en lê die grondslag vir die Wiskunde wat voorlê!
Die onderwerpe wat ek bespreek in hierdie video reeks, Graad 8, 2-Dimensionele figure se Omtrek en oppervlakte:
-Les1 Vierkant en Reghoek kombinasie
-Les2 Reghoeke
-Les3 Vierkant en halwe sirkel
-Les4 Driehoek en halwe sirkel
-Les5 Trapesium en Driehoeke
-Les6 Sirkel en Driehoeke
-Les7 Vierkant en Sirkel
Ek verduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en ook om jou te help met jou eksamen voorbereiding.
Of jy nou vir 'n toets of eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie is die perfekte hulpbron vir goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente. Hierdie video's kan ook met sukses gekyk word deur graad 9 Wiskunde studente wat wil hersiening doen oor graad 8 Omtrek en Oppervlakte van 2 Dimensionele figure.
Daar is ook hoofstukke oor:
Algebraïese uitdrukkings
Eksponente
Faktorisering van Algebraïese Uitdrukkings
-Vergelykings
-Stelling van Pythagoras
-Meetkunde van 'n Reguitlyn
-Meetkunde van 2-Dimensionele figure
-Funksies en Verwantskappe
-Telgetalle
-Heelgetalle
-Getalpatrone
Kyk asb al die videos in die Playlist sodat jy 'n holistiese prentjie kan vorm oor hierdie hoofstuk in Wiskunde. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige Wiskunde video's! Jy is ook welkom om kommentaar te lewer, of beter nog, vertel AL jou vriende van Online Maths by miss Pythagoras!
Playlist oor Graad 8 Meetkunde van 2-Dimensionele figure:
• Omtrek en Oppervlakte van 2Dimensionele fi...
Playlist oor Graad 8 Stelling van Pythagoras:
• Stelling van Pythagoras Graad 8
Playlist oor Graad 8 Meetkunde:
• Meetkunde Reguitlyn Graad 8
#wiskunde #wisk #graad8wiskunde #graad8 #2Dimensionelefigure #onlinemathsbymiss
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: