Monique Steyn - Vurebrand (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 3)
Автор: Afrikaans is Groot
Загружено: 2022-10-23
Просмотров: 102854
Описание:
Koop of luister 'Vurebrand' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB
Volg Monique Steyn op sosiale media:
Facebook - / moniquesteynsa
Instagram - https://instagram.com/moniquesteynsa?...
TikTok - https://vm.tiktok.com/ZMNLW4tnf/
_____________________________________________________________
Lirieke:
Op my knieë gelaat sonder woorde gevoel en hoop
In die stof gegooi met my hande styf vas geknoop
Soveel keer gevra vir genade en krag van bo
Deur jou donker dae het ek altyd in jou bly glo
Jou naam deur die roep as ek val
Nie weer sê jy is al een
Sonder jou is ek nie alleen nie
Soos die vure brand het ek weer opgestaan en
Sterker aangegaan geweet geglo ek kan nie weer
Vergeet van my nie
Sal my nie onder kry nie
Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand
Jy’t my opgelig uit die stof en my afgeskud
Deur getraande oë sien ek merke wat op my sit
Tel die stukke op van my hart wat in skerwe lê
Nou′s ek aanmekaar maar die krake sal altyd
Jou naam deur die roep as ek val
Nie weer sê jy is al een
Sonder jou is ek nie alleen nie
Soos die vure brand het ek weer opgestaan en
Sterker aangegaan geweet geglo ek kan
Nie weer vergeet van my nie
Sal my nie onder kry nie
Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand
Ek het geleer uit my foute
Al my wonde het sout in
Jy het dit daar in gegooi
Maar nou’s ek sterker as
Soos die vure brand het ek weer opgestaan
En sterker aangegaan geweet geglo ek kan (Band Build)
Nie weer vergeet van my nie
Sal my nie onder kry nie
Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand
Soos die vure brand het ek weer opgestaan en
Sterker aangegaan geweet geglo ek kan nie weer
Vergeet van my nie
Sal my nie onder kry nie
Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: