Samantha Leonard - Lugballon (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 6)
Автор: Afrikaans is Groot
Загружено: 2022-09-25
Просмотров: 89545
Описание:
Koop of luister 'Lugballon' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB
Volg Samantha Leonard op sosiale media:
Facebook - / samanthaleonardofficial
Instagram - / samanthaleonard_artist
TikTok - / samantha_leonard
_____________________________________________________________
Lirieke:
Met soveel wat in die lug bly hang
Is dit genoeg om te weet dat jy ook hier staan
Daar is kere wat ek net soos die wind wil wees
Jy noem my die idees die oggendson
En jou woorde word die gloed in 'n lugballon
Sal ons paaie tussen wolke wees?
Jy is genoeg, jy is genoeg
Jy is genoeg sonder dat jy te hard probeer
Jy is genoeg omdat jy van jouself bly gee
Ja ons paaie sal tussen wolke wees
Hoor my fluister, hoor my roep
Want dit is ek wat jou uit die lug begroet
Daar is tye wat ons twee saam die wind kan wees
Jy is genoeg, jy is genoeg
Jy is genoeg sonder dat jy te hard probeer
Jy is genoeg omdat jy van jouself bly gee
Ja ons paaie sal tussen wolke wees
Ja ons paaie sal tussen wolke wees @SamanthaLeonard06
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: