ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

The Scripture - Want so lief het God die wêreld gehad - Joh

Автор: The Scripture

Загружено: 2026-01-08

Просмотров: 66

Описание: Joh 3:12  As Ek julle van die aardse dinge vertel en julle nie glo nie, hoe sal julle glo as Ek julle van die hemelse vertel? 
Joh 3:13  En niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is. 
Joh 3:14  En soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die mens verhoog word, 
Joh 3:15  sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. 
For God So Loved the World
Joh 3:16  Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. 
Joh 3:17  Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word. 
Joh 3:18  Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die eniggebore Seun van God nie. 
Joh 3:19  En dit is die oordeel: dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos. 
Joh 3:20  Want elkeen wat kwaad doen, haat die lig en kom nie na die lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie. 
Joh 3:21  Maar hy wat die waarheid doen, kom na die lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
The Scripture - Want so lief het God die wêreld gehad - Joh

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

The Scripture - Dead to Sin, Alive to God - Rom 6:1-14

The Scripture - Dead to Sin, Alive to God - Rom 6:1-14

The Scripture - Die Sewe Engele met Sewe Plae - Openbaring 15

The Scripture - Die Sewe Engele met Sewe Plae - Openbaring 15

Emsa Haasbroek Botha: Moeisame pad

Emsa Haasbroek Botha: Moeisame pad

Прощай, братство! Слезы пастора, покидающего СССР | Евангелие в узах. Часть 9

Прощай, братство! Слезы пастора, покидающего СССР | Евангелие в узах. Часть 9

Hoe Groot U

Hoe Groot U

Kom sing vir Onse Vader - Theunis van Niekerk

Kom sing vir Onse Vader - Theunis van Niekerk

Меня обвиняют “в страшных грехах”. Я хочу покаяться за то, что

Меня обвиняют “в страшных грехах”. Я хочу покаяться за то, что

The Scripture - For God So Loved the World - John 3:12-21

The Scripture - For God So Loved the World - John 3:12-21

Day of the Vow (Bloodriver)

Day of the Vow (Bloodriver)

Ons gaan met vreugde @Strummer-53

Ons gaan met vreugde @Strummer-53

The Scripture - Die Woord hoor en doen - Jakobus 1

The Scripture - Die Woord hoor en doen - Jakobus 1

The Scripture - Christus se voorbeeld van nederigheid - Filipense 2:1-11

The Scripture - Christus se voorbeeld van nederigheid - Filipense 2:1-11

Hier is n Mens - Gé Korsten.- Stofpad Studio weergawe

Hier is n Mens - Gé Korsten.- Stofpad Studio weergawe

ОНА БЕЖАЛА ОТ ГОНИТЕЛЕЙ, А НАТКНУЛАСЬ НА ДЬЯКОНА С ПИВОМ | Историческая повесть до слёз

ОНА БЕЖАЛА ОТ ГОНИТЕЛЕЙ, А НАТКНУЛАСЬ НА ДЬЯКОНА С ПИВОМ | Историческая повесть до слёз "Алина"

The Scripture - God's Everlasting Love - Romans 8:31-39

The Scripture - God's Everlasting Love - Romans 8:31-39

Oleg Maksimchuk - Celebration of Life - January 29th, 2026

Oleg Maksimchuk - Celebration of Life - January 29th, 2026

Saterdag op die Stoep

Saterdag op die Stoep

The Scripture - In the Shadow of Your Wings - Psalms 17

The Scripture - In the Shadow of Your Wings - Psalms 17

КТО ТАКИЕ НЕЧИСТЫЕ ЖЕНЩИНЫ, КОТОРЫХ БОГ ИЗБРАЛ, ЧТОБЫ ГОВОРИТЬ ОТ ЕГО ИМЕНИ?

КТО ТАКИЕ НЕЧИСТЫЕ ЖЕНЩИНЫ, КОТОРЫХ БОГ ИЗБРАЛ, ЧТОБЫ ГОВОРИТЬ ОТ ЕГО ИМЕНИ?

Sous le ciel de l'été

Sous le ciel de l'été

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]