ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

AL EEN, MAAR NOOIT ALLEEN VIR DIE HERE NIE - 13 OKTOBER 2024

Автор: LewenSentrum

Загружено: 2024-10-12

Просмотров: 7720

Описание: 1. GOD GRYP IN WANNEER SONDE WEN

Daniël 5:1-9 (AFR83) Koning Belsasar het 'n groot ete gegee vir sy duisend hoofamptenare en saam met hulle wyn gedrink. Toe hy onder die invloed van die wyn was, het hy die goue en die silwerbekers wat deur sy voorganger Nebukadnesar uit die tempel van Jerusalem weggevoer is, laat haal sodat hy en sy hoofamptenare, sy vrouens en sy byvrouens daaruit kon drink. Toe is die goue en die silwerbekers gebring wat weggevoer is uit die tempel van God in Jerusalem, en die koning en sy hoofamptenare, sy vrouens en sy byvrouens het daaruit gedrink. Hulle het wyn gedrink en die gode van goud, silwer, brons, yster, hout en klip geprys. Meteens verskyn daar toe 'n mensehand wat op die gepleisterde muur van die paleis skryf, reg teenoor die kandelaar. Die koning het die hand gesien terwyl dit skryf. Toe het die koning bleek geword, hy was baie bang, sy bene het gebewe en hy was lam van die skrik. Hy het hard geroep dat die voorspellers, die sterrekykers en die besweerders ingebring moes word en hy sê toe vir hulle, sy raadgewers: “Enigiemand wat kan lees wat hier geskrywe is en dit vir my kan uitlê, sal 'n koninklike kleed aangetrek word en 'n goue halsketting omgehang word, en hy sal as derde in rang regeer.” Al die koninklike raadgewers het ingekom, maar hulle was nie in staat om wat geskryf is, te lees en dit vir die koning uit te lê nie. Toe het koning Belsasar nog banger en bleker geword. Ook sy hoofamptenare het verslae gestaan.

Belsasar vier fees (hy is die kleinseun van Nebukadnesar, en hy regeer saam met Nabonidus tussen 556-539 v.C.). Hy hou ’n losbandige partytjie terwyl die Persiese magte Babilon beleër. Spottend drink die koning en sy sondige vriende uit bekers wat gesteel is uit die tempel in Jerusalem. Jesaja 22:13-14 se woorde word nou waar oor hulle. (Jeremia 27:16-18, en Esra 1:7 is kort hierna ook bewaarheid!) God se skrif teen die muur (vers 5). Dieselfde hand van God wat die tien gebooie geskryf het, skryf nou teen die muur van die paleis. Die vrees en desperaatheid van die koning (vers 6-9). Sy voorspellers, besweerders en sterrekykers moet help, maar kan nie.

2. ’N MAN VAN GOD IS OP DIE TONEEL

Daniël 5:10-12 (AFR83) Onderwyl die koning en sy hoofamptenare aan die praat was, het die koningin die eetsaal binnegekom. “Mag die koning baie lank lewe!” het sy gesê. “U moenie so bang en bleek wees nie. Daar is 'n man in u koninkryk in wie die gees van die heilige gode is. In die dae van u voorganger is daar gevind dat hy skranderheid, insig en wysheid het soos dié van die gode. U voorganger, koning Nebukadnesar self, het hom aangestel as hoof van die towenaars, die voorspellers, die sterrekykers en die besweerders. Hierdie man Daniël vir wie die koning die naam Beltsasar gegee het, het buitengewone bekwaamheid en kennis en insig om drome uit te lê, probleme op te los en moeilike dinge te ontrafel. Laat haal nou vir Daniël, en hy sal vir u die uitleg gee.”

God vergeet nooit sy kinders nie. Nooit tree ons af in God se diens nie. Na meer as 20 jaar word Daniël weer ingeroep. Hoekom?

Vers 11 het die antwoord:
a. Daniël is Geesvervuld.
b. Daniël het verstand, insig en wysheid.
c. Daniël was aan die hoof van al die top godsdienstige raadgewers van die koning.
d. Daniël het nie sy geloof en integriteit verloor nie. Al het die koning hom Beltsasar genoem, het hy Daniël gebly (vers 12).

3. DIE HERE SE WOORD WEN, AL IS JY AL EEN

Daniël 5:17 (AFR83) Toe het Daniël die koning geantwoord: “Hou gerus maar u geskenke en gee u beloning maar aan iemand anders. Ek sal in elk geval vir u lees wat geskryf is en dit vir u uitlê.”

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
AL EEN, MAAR NOOIT ALLEEN VIR DIE HERE NIE - 13 OKTOBER 2024

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

SORG DAT JY KWALIFISEER OP GOD SE TERREIN - 29 SEPTEMBER 2024

SORG DAT JY KWALIFISEER OP GOD SE TERREIN - 29 SEPTEMBER 2024

HOE BOU JY ‘N ALTAAR? - 8 FEBRUARIE 2026

HOE BOU JY ‘N ALTAAR? - 8 FEBRUARIE 2026

SA's food crisis | Starvation, spazas, ANC, colonialism, apartheid | The Dan Corder Show

SA's food crisis | Starvation, spazas, ANC, colonialism, apartheid | The Dan Corder Show

JESUS VAT ‘N GOEIE KANS MET MY! - 18 AUGUSTUS 2024

JESUS VAT ‘N GOEIE KANS MET MY! - 18 AUGUSTUS 2024

Ons Gelofte - Weet jy van al die wonderwerke? Dit was 'n wonderwerk.

Ons Gelofte - Weet jy van al die wonderwerke? Dit was 'n wonderwerk.

PASOP VIR PROFETE WAT VERKEERD WYS - 28 APRIL 2024

PASOP VIR PROFETE WAT VERKEERD WYS - 28 APRIL 2024

NET TWEE KRAGTE, VREES OF LIEFDE  - 15 DESEMBER 2024

NET TWEE KRAGTE, VREES OF LIEFDE - 15 DESEMBER 2024

KSM Erediens | 10 Des. | Sien Jesus se heerlikheid (Stephan Joubert)

KSM Erediens | 10 Des. | Sien Jesus se heerlikheid (Stephan Joubert)

Bloedrivier - 'n Kort, holistiese verduideliking waarom 16 Desember 1838 'n wonderwerk was

Bloedrivier - 'n Kort, holistiese verduideliking waarom 16 Desember 1838 'n wonderwerk was

OM IN DIE REGTE SKULD TE WEES BY GOD - 14 APRIL 2024

OM IN DIE REGTE SKULD TE WEES BY GOD - 14 APRIL 2024

God is steeds waar Hy is as ek swaarkry [28 Julie 2024]

God is steeds waar Hy is as ek swaarkry [28 Julie 2024]

VERSTAAN JOU GEES  - 8 DESEMBER 2024

VERSTAAN JOU GEES - 8 DESEMBER 2024

Gevaarlike God [23 April 2023]

Gevaarlike God [23 April 2023]

Een of twee is genoeg vir die Here [15 Jan 2023]

Een of twee is genoeg vir die Here [15 Jan 2023]

GESEËND – TOG VOEL DIT OF EK WEGSINK - 21 APRIL 2024

GESEËND – TOG VOEL DIT OF EK WEGSINK - 21 APRIL 2024

"Ek is"... die Deur [4 Feb 2022]

Leef soos 'n Christen. Stephan Joubert. [1 Nov 2020]

Leef soos 'n Christen. Stephan Joubert. [1 Nov 2020]

Goot geloof, groot twyfel Stephan Joubert [26 Julie 2020]

Goot geloof, groot twyfel Stephan Joubert [26 Julie 2020]

GOD WAT GROU - Andries Enslin, 21 April 2019

GOD WAT GROU - Andries Enslin, 21 April 2019

Daaglikse Oordenking - 9 Februarie 2026

Daaglikse Oordenking - 9 Februarie 2026

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]