ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

GOD WAT GROU - Andries Enslin, 21 April 2019

Автор: LewenSentrum

Загружено: 2019-04-21

Просмотров: 10078

Описание: STORIE VAN ARMAN IN ARMENIA - 7 DESEMBER 1988

Die Here is altyd by my. Ja, Hy is aan my regterhand; daarom sal ek nie struikel nie. Hieroor is my hart vol vreugde. Ek besing sy lof, en woon in veiligheid. Want aan die doderyk sal U my nie prysgee, of toelaat dat u getroues in die graf ontbind nie. Psalm 16:8-10 (NLV)

BYBEL IS VOL GROUSTORIES

Josef se lewensverhaal
Daniël in die leeukuil
Elia onder die boom
Jona in die vis
Dawid in sy sonde
Petrus in sy verloën

GOD SAL JOU OOK UITGROU

Christus is ook nou by julle. Daarom sal die Heilige Gees sorg dat julle vir altyd lewe. Selfs al moet julle liggame doodgaan - dit is immers die prys wat ons almal vir die sonde moet betaal - sal die Gees julle op ’n splinternuwe manier laat leef. Hy sal dit doen omdat julle deur God vrygespreek is. Julle weet baie goed dat God Jesus uit die dood laat opstaan het. Daarom is dit vanselfsprekend dat Hy wat nou deur sy Gees in julle bly, eendag ook elkeen van julle se sterflike liggaam met die hulp van sy Gees lewend sal maak. Romeine 8:10-11 (DB)

HOE MAAK GOD JOU LEWENDIG?

Gees
Siel
Liggaam

WAT MOET JY DOEN?

For He [God] Himself has said, I will not in any way fail you nor give you up nor leave you without support. I will not, I will not, I will not in any degree leave you helpless nor forsake nor let you down or relax My hold on you! Assuredly not! So we take comfort and are encouraged and confidently and boldly say, The Lord is my Helper; I will not be seized with alarm I will not fear or dread or be terrified. What can man do to me? Hebrews 13:5-6 (AMPC)

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
GOD WAT GROU - Andries Enslin, 21 April 2019

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

'N BELOFTE IS DIE SLEUTEL TOT ‘N NUWE DROOM - Andries Enslin, 28 April 2019

'N BELOFTE IS DIE SLEUTEL TOT ‘N NUWE DROOM - Andries Enslin, 28 April 2019

Bid totdat ek voel soos Jesus [28 Jan 2026]

Bid totdat ek voel soos Jesus [28 Jan 2026]

NOGTANS SAL EK SING - Andries Enslin, 7 Oktober 2018

NOGTANS SAL EK SING - Andries Enslin, 7 Oktober 2018

Die Koninkryk van God

Die Koninkryk van God

JOHANNES: VRY VAN DIE BOSE - Andries Enslin, 26 Augustus 2018

JOHANNES: VRY VAN DIE BOSE - Andries Enslin, 26 Augustus 2018

KSM Erediens I 30 Nov. I Wees gehoorsaam....dis dade en aksie. (Johan Smith)

KSM Erediens I 30 Nov. I Wees gehoorsaam....dis dade en aksie. (Johan Smith)

2 Januarie -  Genesis 3-4; Matteus 2

2 Januarie - Genesis 3-4; Matteus 2

Ken God se plan met jou, eerder as jou eie planne [18 Jan 2026]

Ken God se plan met jou, eerder as jou eie planne [18 Jan 2026]

Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Hoe kom jy uit jou Egipte? - Andries Enslin, 11 Junie 2017 VM

Hoe kom jy uit jou Egipte? - Andries Enslin, 11 Junie 2017 VM

Die raaiselagtige dood van Wiandré Pretorius: sy advokaat vertel

Die raaiselagtige dood van Wiandré Pretorius: sy advokaat vertel

Kaggeldenke - Andries Enslin, 17 Junie 2018

Kaggeldenke - Andries Enslin, 17 Junie 2018

KARAKTERS IN DIE BYBEL #5 - Adam

KARAKTERS IN DIE BYBEL #5 - Adam

Die stem van die Heilige Gees

Die stem van die Heilige Gees

Wanneer BEROU te laat is! #Shabbat

Wanneer BEROU te laat is! #Shabbat

Past. Willie Saunderson - Getuienis

Past. Willie Saunderson - Getuienis

GLO EN HÊ MY LIEF - Andries Enslin, 17 Februarie  2019

GLO EN HÊ MY LIEF - Andries Enslin, 17 Februarie 2019

Wat 'n BEKERING! | Uit die Woord - Digitaal.

Wat 'n BEKERING! | Uit die Woord - Digitaal.

KSM Erediens I 20 Nov. I God wat die onmoontlike doen

KSM Erediens I 20 Nov. I God wat die onmoontlike doen

GESEËND – TOG VOEL DIT OF EK WEGSINK - 21 APRIL 2024

GESEËND – TOG VOEL DIT OF EK WEGSINK - 21 APRIL 2024

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]