AI Worsteling: Hoe Ek 'n YouTube-Thumbnail Image Gemaak Het met Gemini AI (Dit Was Nie Maklik Nie!)
Автор: Doring Daan
Загружено: 2026-03-02
Просмотров: 15
Описание:
Welkom by Doring Daan! 🌵
In hierdie video neem ek jou stap-vir-stap deur die hele proses om 'n YouTube-Thumbnail prentjie te skep met Google Gemini AI — en ja, dit was 'n avontuur en uitdaging!
Wat jy in hierdie video sal sien:
🔹 Hoe om Gemini te gebruik om 'n aanloklike thumbnail te ontwerp
🔹 Hoekom AI sukkel om Afrikaans te verstaan en hoe ek dit opgelos het
🔹 Hoe om jou eie gesig in 'n AI-gegenereerde prentjie te plaas
🔹 Die werklike foute, uitdagings en mislukkings van AI — niks word weggesteek nie
🔹 Wenke om 'n skoner, minder besige thumbnail te kry
Hierdie video is regstreeks opgeneem terwyl ek die proses volg — geen teks om vanaf te lees nie, geen oordoen. Jy sien presies wat werk, wat nie werk nie, en hoe ek probleme in die oomblik oplos.
Die vorige thumbnail was te besig en vol, so die doel was eenvoudig: maak iets beters. Gemini wou eers 'n video maak in plaas van 'n image, dit het gesukkel met Afrikaanse konteks, en ek moes uiteindelik in Engels dikteer en ekstra konteks verskaf om die regte resultaat te kry. Maar op die ou end het ons 'n aanloklike thumbnail gekry!
As jy belangstel in AI, tegnologie, en hoe om dit prakties te gebruik — veral in Afrikaans — dan is hierdie kanaal vir jou.
👉 TEKEN IN op die kanaal vir meer video's soos hierdie! (Subscribe)
🔔 Druk die klokkieknoppie sodat jy niks misloop nie. (Bell Button)
👍 As jy iets geleer het, gee asseblief 'n duimpie op. (Like)
💬 Het jy al self met AI-images geëksperimenteer? Deel jou ervaring in die kommentaar!
─────────────────────
📌 Skakels & Hulpbronne:
Google Gemini: https://gemini.google.com
Resultaat (Thumbnail) op hierdie video: • Ek Het AI Gevra om 'n Rolbalbaan te Teken....
────────────────────
#DoringDaan #GeminiAI #KunsmatigIntelligensie #AfrikaanseTegnologie #youtubethumbnail #AIFails #KIBeelde #ThumbnailTutorial #AfrikaansYouTube #TechInAfrikaans #SuidAfrika #AIBeeldgenerering #GoogleGemini #YouTubeTips
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: