Doring Daan – Wie is ek? | AI, Rolbal & Tinnitus in Afrikaans 🇿🇦
Автор: Doring Daan
Загружено: 2026-02-26
Просмотров: 117
Описание:
Welkom by Doring Daan! 👋
Ek is Daan — Tegnologie-entrepreneur van Bronkhorstspruit met meer as 25 jaar se ondervinding in die tegnologie-bedryf. Op hierdie kanaal praat ek oor drie onderwerpe wat na aan my hart lê:
🤖 Kunsmatige Intelligensie (AI) — Praktiese wenke en demonstrasies oor hoe jy AI in jou besigheid en daaglikse lewe kan gebruik. Geen fancy teorië nie, net reguit Afrikaans en werklike ervaring.
🎳 Rolbal — As passievolle lid van my plaaslike rolbalklub deel ek alles van tegniek (ha ha ha) tot sosiaal tot lekker lag, ens. Rolbal verdien meer aandag in Suid-Afrika!
👂 Tinnitus — Ek struggle self daarmee. Ek deel my reis, wat werk, wat nie werk nie, en wat ek geleer het.
Alles rou. Alles eg. Alles in Afrikaans.
As jy 'n Afrikaanse besigheidseienaar is of iemand wat AI wil verstaan en gebruik in jou werk, 'n lawn bowler wat die sport liefhet, of iemand wat met tinnitus sukkel — hierdie kanaal is vir jou. (Vir nou - Dit gaan heelwaarskynlik uitbrei)
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: