ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Rus te midde van Onrus Ps 93 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2023-10-24

Просмотров: 1046

Описание: Maar wat sê Ps 93 vir ons in ons tyd? Dit sê eerstens dat ons gerus moet wees, dat ons siel gerus moet wees, want die Here wat ons dien, Hy is Koning. En orals voer Hy heerskappy. Daar is nie 'n plek op hierdie aarde waar sy heerskappy nie is nie. En dis die basis, die beginpunt van die rus wat ons ervaar midde van al die onrus en geweld in die wêreld rondom ons, te midde van woedende aanvalle van oral oor, sal die kerk rustig en kalm kan wees. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.

Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.

Bron: Psalm 93
Opnamedatum: 2023 10 21

Music used in this video:
1) Intro:
Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel  
Overture Sangers:
Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante:
Henning Dafel - Klavier,
Cathy Dafel - Altviool,
Liza Cloete (neé Smit) – Viool
Wieke de Wet – Harp
Louisa van der Walt – Orrel

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 93:1,4 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble)
Administratiewe Buro
Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042
[email protected] Toestemming: Ds Eric Kayayan

Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/

Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.

Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
Gustav: +845034886 eposadres: [email protected]
Ina: +836502186 eposadres: [email protected]
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.
U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Rus te midde van Onrus Ps 93 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

God van wraak Ps 94 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

God van wraak Ps 94 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Największy samolot świata który zabił swoich twórców - historia upadku giganta!

Największy samolot świata który zabił swoich twórców - historia upadku giganta!

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Putin pilnie rozpoczyna negocjacje / Strzelanina w Moskwie / Areszt w parlamencie

Putin pilnie rozpoczyna negocjacje / Strzelanina w Moskwie / Areszt w parlamencie

Die Duiwel se spyskaart  - Deur Gary Kieswetter

Die Duiwel se spyskaart - Deur Gary Kieswetter

Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere

Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere

Prawda o kręceniu Terminatora szokuje

Prawda o kręceniu Terminatora szokuje

Klimat czy pogoda? Globalne ocieplenie czy epoka lodowcowa? Rozmawiamy z geologiem klimatycznym

Klimat czy pogoda? Globalne ocieplenie czy epoka lodowcowa? Rozmawiamy z geologiem klimatycznym

Binne-in die HERE se laer Ps 34 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

Binne-in die HERE se laer Ps 34 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

Net Lof! Ps 150 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Net Lof! Ps 150 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Die God in beheer Ps 104 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Die God in beheer Ps 104 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

KSM Bybelstudie I 13 Okt. I Filippense 1 I Deel 2

KSM Bybelstudie I 13 Okt. I Filippense 1 I Deel 2

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

Registreer by die staat? (Hand 4 Ps 2) Ds Gustav Opperman  GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Registreer by die staat? (Hand 4 Ps 2) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Hoe om `n Gees vervulde lewe te leef [Heilige Gees - Deel 3] (Johan Delport)

Hoe om `n Gees vervulde lewe te leef [Heilige Gees - Deel 3] (Johan Delport)

Прощай, братство! Слезы пастора, покидающего СССР | Евангелие в узах. Часть 9

Прощай, братство! Слезы пастора, покидающего СССР | Евангелие в узах. Часть 9

Die Evangelie van begin tot einde - Goeie Vrydag 2023 (Ds Eric Swanepoel)

Die Evangelie van begin tot einde - Goeie Vrydag 2023 (Ds Eric Swanepoel)

Die Bron Sondag Oggenddiens | 18 Januarie

Die Bron Sondag Oggenddiens | 18 Januarie

Ken dit uit jou kop uit! Ps 111 Ds G Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Ken dit uit jou kop uit! Ps 111 Ds G Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]