Politiek met Theo - 31 Okt 2025 - Skokkende en interessante bevindinge onthul
Автор: AMT
Загружено: 2025-10-31
Просмотров: 24071
Описание:
Politiek met Theo - 31 Okt 2025 - Skokkende en interessante bevindinge onthul
🚨 Groot nuus hierdie week! Die ondersoek na die Polisie begin skokkende en interessante bevindinge onthul, 🌍 die VSA en China bereik ’n belangrike ooreenkoms, en die RNE vind uiteindelik ’n manier om geskille op te los.
🗳️ Welkom by hierdie week se Politieke Oorsig met Prof. Theo Venter! 🇿🇦 Dis weer tyd om te kyk wat in die politiek aan die gang is 👀
👉 Die ondersoek na die Polisie bring nuwe besonderhede aan die lig
🇺🇸🤝🇨🇳 Die VSA en China kom tot ’n groot ooreenkoms
🕊️ En die RNE kry uiteindelik ’n manier om geskille op te los
🎧 Kyk nou: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s...
#AMT #PolitiekeOorsig #TheoVenter #NWU #Zuma #RegterHlope #MahlangaKommissie #Malema #Ambassadeur #Amerika #Algoa #Landbou #China #VSA #Rusland #Oekraïne #Ekonomie #johnnyvandermerwe
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: