Wat kan ons in 2026 verwag? | Ekonomiese Oorsig |17 Desember 2025
Автор: AMT
Загружено: 2025-12-19
Просмотров: 945
Описание:
Welkom by hierdie week se Ekonomiese en Risiko Oorsig, met trots gebring deur FFG.
In dié episode gesels ons met Prof Waldo Krugel oor:
👉 die ekonomiese hoogtepunte van 2025
👉 en wat boere, besighede en huishoudings in 2026 kan verwag.
Daarna praat ons met Tamara Wallis van Trustees of the Future oor:
👉 wat ’n plaasgrondwet is
👉 en hoe dit kan help met beter bestuur, opvolgbeplanning en die volhoubaarheid van jou boerdery.
👉 Bly op hoogte en teken in op al ons platforms:
https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s...
#ekonomieseoorsig #2026Vooruitsigte #landbouekonomie #risikobestuur #plaasbestuur #Plaasgrondwet #opvolgbeplanning #boerdery #amtrends #ffg
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: