Boytjie | Die Wegloopkind | Johnny Davids | Janine G | Melk In Jou Tee Tyd 2024 Program 41
Автор: Janine_G
Загружено: 2024-11-20
Просмотров: 250
Описание:
Boytjie
'n Verhaal van mishandeling, verwerping maar ook dat alles ten goede meewerk. Ons gesels met Johnny Davids oor sy nuwe boek - #Boytjie
Kry vandag nog jou boek. Vir meer inligting of om Johnny te nooi; stuur 'n e-pos aan Liezel Davids by [email protected]
Dankie @DieRooideur vir Janiné G se mooi kleredrag.
Aanbieder: Janiné Grobbelaar
Vervaardiger: Janiné Grobbelaar
Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje
Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria
Om Janiné G te nooi om by jou fees, kerk, kamp of tee's te sing of te bedien, stuur 'n e-pos na [email protected]
#janineg #janine_grobbelaar #JohnnyDavids
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: