'n Hondehok Was My Huis | Johannes Wolfaardt | Janine G | Melk In Jou Tee Tyd Program 44 2024
Автор: Janine_G
Загружено: 2024-12-11
Просмотров: 177
Описание:
Ek gesels met die skrywer van Struggling Stains. 'n Boek wat vertel van baie rowwe tye as 'n kind en dat hy oook 'n paar keer sy eie lewe wou neem.
En hoe die Here sy lewe gered het en ook van sy genesing, vergifnis en aanvaarding.
Om Johannes se boek te koop volg gerus hierdie skakel
https://www.graffitibooks.co.za/af/39...
Om Johannes te nooi as 'n spreker en om sy getuienis te deel by funksies, skole en kerke kont Johannes by
063 389 2152
Dankie @DieRooideur vir Janiné G se mooi klere.
Aanbieder: Janiné Grobbelaar
Vervaardiger: Janiné Grobbelaar
Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje
Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria
Om Janiné G te nooi om by jou fees, kerk, kamp of tee's te sing of te bedien, stuur 'n e-pos na [email protected]
#janineg #janine_grobbelaar #johanneswolfaardt
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: