Hendrik Susan & Orkes feat. Nico Carstens
Автор: SirDon
Загружено: 2023-04-30
Просмотров: 257
Описание:
Uittreksel uit die Pierre de Wet rolprent: Altyd in my drome (1952)
Die legendariese orkesleier Hendrik Susan - wat in haar beginjare Mimi Coertse se begeleier was - en sy orkes is hier te sien, asook Nico Carstens wat op 19 by sy orkes aangesluit het. Nie net is hierdie 'n baie raar video van Nico waar hy 'n Dallape speel nie - maar al drie trekklavierspelers speel wat lyk na Dallape SuperMaestro trekklaviere (accordions).
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: