AfriForum Knap Oudtshoorn Parkies Op
Автор: SirDon
Загружено: 2025-11-11
Просмотров: 135
Описание:
Desember 2023 neem AfriForum Luscombe Parkie oor. Oktober 2024 neem ons Middelweg parkie oor. En pas November 2025 neem ons Draaistraat parkie ook oor.
Oudtshoorn Munisipaliteit hou vol die parke is te vervalle om te red, en misdaad knelpunte. Omdat hulle dit nie wil of kan doen nie, kan hulle nie sê dat ons dit nie mag doen nie.
Met ondersteuning vanuit die gemeenskap kan al die parkies so opgeknap en bestuur word.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: