Dodo Nyoka - Jou Land (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 9)
Автор: Afrikaans is Groot
Загружено: 2022-09-04
Просмотров: 110174
Описание:
Koop of luister 'Jou Land' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB
Volg Dodo Nyoka op sosiale media:
Facebook - / dodonyoka
Instagram - / dodonyoka_music
TikTok - / dodonyoka_music
_________________________________________________________________________________
Lirieke:
Hoe lank dink jy sal jy nog kan slaap
Voor die donker kom en baba bang kom maak
Die jakkalse staan voor jou ou skaap kraal
Jy is sterker op jou knieë as jou voete my maat
Dit is jou land
Dit is my land
En hier waar ek staan sing ek Afrikaans
Dit is duidelik
en jy moet verstaan
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
En die kranse roep dit is tyd om te gaan
Uit die bloute stem wat met jou hard praat
Staan op uit die as uit, steek jou vakkel aan
Hy’s ‘n vrag uit jou hart, jys Afrikaans
Dit is jou land
Dit is my land
En hier waar ek staan sing ek Afrikaans
Dit is duidelik
en jy moet verstaan
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: