Gebreekte Kruik
Автор: Chanél @ AWR Afrikaans
Загружено: 2026-03-10
Просмотров: 2
Описание:
lyrics: Jeanine
Here, ek het 'n gebreekte lyf
Ek het 'n gebroke hart
Maar neem hierdie kruik
Wat helemal gekraak is
En skyn U lig, daaruit
U Woord sê, U wil my weer heel maak
U wil my seer hart
Neem en weer genees
Here neem my gebreekte kruik
En vorm my na U beeld
U was gebreek
Vir my om genees te word
U was verniel
Om my kruik weer heel te maak
U liefde straal
Deur elke kraak
Here, neem my lewe
En skyn, deur my
Ek is vuil, van al my sonde
Maar U is heilig
En het gekom om my te verlos
U neem 'n gebreekte kruik
En vorm my, en maak my vry
U was gebreek
Vir my om genees te word
U was verniel
Om my kruik weer heel te maak
U liefde straal
Deur elke kraak
Here, neem my lewe
En skyn, deur my
U neem my sonde weg
U maak my heel
Vir ewig lank, dank ek U
U gebruik my steeds
U sit my aanmekaar
Want, dis
hoe lief, U my het
U was gebreek
Vir my om genees te word
U was verniel
Om my kruik weer heel te maak
U liefde straal
Deur elke kraak
Here, neem my lewe
En skyn, deur my
Eks 'n gebreekte kruik
Vir U
Om deur my te skyn
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: