El Roi
Автор: Chanél @ AWR Afrikaans
Загружено: 2026-03-10
Просмотров: 12
Описание:
lyrics: Chanél
In die wildernis wandel ek alleen
Ek dwaal verlore rond, ek voel soms so alleen
Maar U vind my, U kom na waar ek is
El Rooi, die God wat elke traan sien
U oë van liefde, dit draai nooit weg nie
U genade vind my, op elke afdraai pad
El Roi, die God wat my sien
Deur storms en deur pyn, U bring my weer terug na U sy
El Roi, vir ewig naby
U hou my vas, U neem my vrees weg
El Roi, die God wat my sien
Wanneer skaduwees val en hoop verdwyn
sal U weer fluister, want U is naby my
U ken my hart, U noem my U vriend
U ken my seer, en U genees my weer
Geen traan verborge, geen pyn onbekend
U stap saam my, ek’s nooit alleen
Die hemel roep, die aarde juig saam
El Roi, my Verlosser, my Koning, dis Sy Naam!
El Roi
Die God wat my sien
El Roi
Die Een wat my liefhet
El Roi, die God wat my sien
El Roi, die God wat my sien
Deur storms en deur pyn, U bring my weer terug na U sy
El Roi, vir ewig naby
U hou my vas, U neem my vrees weg
El Rooi, die God wat my sien
El Roi, my God wat my sien
El Roi, my God wat my sien
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: