Vaalrivier Vloed - 24-02-2023 Bloemhof en Christiana
Автор: Christiana Kommunikasie
Загружено: 2023-02-24
Просмотров: 21491
Описание:
00:00 Intro
00:10 Bloemhof
01:04 Bloemhof Dam
01:14 Bloemhof skade
01:46 Bloemhof uit die lug
02:25 Christiana
03:10 Christiana skade
04:05 Ontspannings Oord
05:06 Christiana uit die lug
Vaalrivier in vloed met 3800cumec water wat vrygelaat word vanuit die Bloemhof Dam. Beeldmateriaal van Bloemhof en Christiana.
Baie dankie aan die persone wat beeldmateriaal voorsien het.
Ons gemeenskappe se opregte dank aan die vrywilligers wat onbaatsugtig bygestaan het met ontruimings, asook die talle mense agter die skerms wat bystand en ondersteuning verleen het.
***Geen kopiereg word voorbehou nie - mag vrylig gebruik word.
***No copyright reserved - may freely be used.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: