Danie Rossouw vang reuse koningvis saam Adam Tas in Kosibaai | Byt & Buskruit |
Автор: Byt & Buskruit
Загружено: 2024-10-25
Просмотров: 20087
Описание:
In hierdie aksiebelaaide episode neem Adam Tas en oud-rugbyspeler Danie Rossouw jou na die wildheid van Kosibaai! Ons het GT’s ("Giant Trevally") uit die tropiese mere gevang – elkeen ’n epiese stryd en propvol adrenalien. Met vars vis op die vuur, omring deur goeie vriende en die skoonheid van die natuur, het ons hierdie unieke avontuur in ware Byt & Buskruit-styl geniet.
Byt & Buskruit Episodes 🎬: / @bytenbuskruit
Adam Tas op YouTube 🎤: / @adamtasvevo
Skakel in vir ’n episode vol avontuur, lekker kos, en ’n vissie oor die kole wat jy nie wil mis nie!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: