ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Dozi - Muis Van Potchefstroom

Автор: REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Загружено: 2024-11-28

Просмотров: 59385

Описание: Geniet Dozi se video van " Muis Van Potchefstroom ".

Geniet die enkelsnit en laai dit op jou speellys - https://vyd.co/MuisVanPotchefstroom

Lirieke:
Hulle noem hom die muis daar van Potchefstroom
Hy werk daar in die polisie, hy is ‘n stoutgat oom
Hy hou van sy dop, ‘n meisie en ‘n tjop
Vir niemand is hy bang, want hy’s ‘n poliesman

Muis, Muis, Muis, Muis van Potchefstroom
Die meisies like hom kwaai as die winde sy hare waai
Dronk, dronk, dronk, Piet Muis val rond
Hy’s die stoutgat muis daar van Potchefstroom

Soggens vroeg tot laat in die aand
Sit hy in die kroeg met ‘n doppie in sy hand
Die ouens los hom uit want hul weet die muis baklei
Tot ou Bessie daar in stap dan maak die muis ‘n gly

Muis, Muis, Muis, Muis van Potchefstroom
Die meisies like hom kwaai as die wind sy hare waai
Dronk, dronk, dronk, Piet Muis val rond
Hy’s die stoutgat muis daar van Potchefstroom

Eintlik is ou Piet ‘n baie lekker ou
Hy’s die beste oom waarvan almal van ons hou
Hy kuier lekker saam en het ‘n goeie tyd
Tot die familie besluit om ons koppe af te byt

Muis, Muis, Muis, Muis van Potchefstroom
Die meisies like hom kwaai as die winde sy hare waai
Dronk, dronk, dronk, Piet Muis val rond
Hy’s die stoutgat muis daar van Potchefstroom

Hul noem hom:

Skrywers:
Andre van Der Rheede / Vonk Uitgewers CC

Kameras:
Arno Venter

Redigeerder:
Arno Venter

Kleur Redigeerder:
Arno Venter

Musiekvideo Konsep:
Arno Venter & Dozi

Produksie Bestuurders:
Arno Venter

Produksie:
Tertius Human - Coolerbox Studios

http://www.realmusic.co.za/
  / vonkmusiek  
  / vonkmusiek  

Subscribe here:    / @realmusicvonkmusiek  

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Dozi - Muis Van Potchefstroom

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Орешник номер 2

Орешник номер 2

Джем – Dozi - Muis Van Potchefstroom

Джем – Dozi - Muis Van Potchefstroom

Dozi  Zoloe Keurspel   feat Transkaroo, So lank as dierietjie

Dozi Zoloe Keurspel feat Transkaroo, So lank as dierietjie

Chill Out Mix 2026 🌴 Tropical Deep House for Sunset Relaxation | 4K

Chill Out Mix 2026 🌴 Tropical Deep House for Sunset Relaxation | 4K

Twak Praat 32 - Dozi

Twak Praat 32 - Dozi

Pynappel Skud - Agter die bakkie

Pynappel Skud - Agter die bakkie

Afrikaans Mix

Afrikaans Mix

avbob se stoep

avbob se stoep

Санду уехала на Кипр, адвокаты защищаются, фермеры угрожают. Кто поедет на Евровидение?

Санду уехала на Кипр, адвокаты защищаются, фермеры угрожают. Кто поедет на Евровидение?

Toe Die Engel Aan Die Water Raak (Ft. Nádine)

Toe Die Engel Aan Die Water Raak (Ft. Nádine)

Dozi   Jantjie (In Zoeloe)  Live

Dozi Jantjie (In Zoeloe) Live

Viešas susitikimas dėl planuojamo poligono Kapčiamiestyje

Viešas susitikimas dėl planuojamo poligono Kapčiamiestyje

Prop - Tot Die Hane Kraai (Official Music Video)

Prop - Tot Die Hane Kraai (Official Music Video)

Снегопад парализовал Молдову. ДТП и возмущение людей. Что говорят власти

Снегопад парализовал Молдову. ДТП и возмущение людей. Что говорят власти

Ukraina Czekała, aż Rosja Zgromadzi Rakiety Oreshnik — Potem Wysadziła je w Powietrze

Ukraina Czekała, aż Rosja Zgromadzi Rakiety Oreshnik — Potem Wysadziła je w Powietrze

Sibanyoni

Sibanyoni

Wynand Strydom, Chereé - Elandsbaai

Wynand Strydom, Chereé - Elandsbaai

Gatiep en Meraai - Armand Hofmeyr

Gatiep en Meraai - Armand Hofmeyr

Frikkie En Die Dolfyne & Frikkie Visgat - Mieliebom

Frikkie En Die Dolfyne & Frikkie Visgat - Mieliebom

Dozi gesels oor sy toer, musiek en sy hart | 28 Februarie 2024

Dozi gesels oor sy toer, musiek en sy hart | 28 Februarie 2024

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]