Prop - Tot Die Hane Kraai (Official Music Video)
Автор: PROP
Загружено: 2025-04-24
Просмотров: 442160
Описание:
Volg Prop op sosiale media:
Facebook - / propskii
Instagram - / prop_ski
TikTok - / prop_ski
Tot Die Hane Kraai - Lirieke
Saterdagaand in die Waterberge by die boere saal
Op geruk om die week af te skud en weer in te haal
Skaap op die spit en die witblits maak al die nooitjies praat
In die hoek speel ʼn band ons gunsteling jams uit die FAK
En sy sê draai my bokkie
Ons gaan vanaand die hele nag om sokkie
Sit jou lyf teen my lyf kom ons skiet ʼn bietjie duiwe saam
En soos jy swaai my bokkie
Gooi ek vir ons nog so ʼn skelm doppie
Ons gaan draai, ons gaan swaai
Lawaai tot die hane kraai
Bier in die hand om ʼn vuur wat brand ons deel stories uit
En vir die wat oorweeg is daar altyd ʼn teug van ou Daan se pyp
Stap na die bar reg deur die saal ek wou knerts loop kry
Sy staan alleen ek besef met eens dis nou sulke tyd
En sy sê draai my bokkie
Ons gaan vanaand die hele nag om sokkie
Sit jou lyf teen my lyf kom ons skiet ʼn bietjie duiwe saam
En soos jy swaai my bokkie
Gooi ek vir ons nog so ʼn skelm doppie
Ons gaan draai, ons gaan swaai
Lawaai tot die hane kraai
En sy sê draai my bokkie
Ons gaan vanaand die hele nag om sokkie
Sit jou lyf teen my lyf kom ons skiet ʼn bietjie duiwe saam
En soos jy swaai my bokkie
Gooi ek vir ons nog so ʼn skelm doppie
Ons gaan draai, ons gaan swaai
Lawaai tot die hane kraai
Ons gaan draai, ons gaan swaai
Lawaai tot die hane kraai
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: