Bloedrivier 1838: Geloftevolk, hou ons gelofte in 2019! Ds Gustav Opperman
Автор: Woorde uit sy Woning
Загружено: 2019-11-27
Просмотров: 13477
Описание:
Hou die Bloedriviergelofte van 1838 in 2019, Geloftevolk! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
Prediker 5:3-4 Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie. Want: As jy 'n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie. Betaal wat jy belowe.
Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek.
Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Kliep op UC4a6OxJVCv1iYCtt6TjpGMQ
1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected]
Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB.
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm) • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...
2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected]
3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik.
4) Beskikbaar:
Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's)
Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's)
Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels.
Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake.
Kontak ons: [email protected]
6) Besoek ons Faceboek-blad: Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in!
7) Ons gemeente is 101 jaar oud.
Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.
Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Musiek gebruik in hierdie video:
1) Anguish: Kevin MacLeod
2) Ps 65 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
#geloftevolk
#bloedriviergelofte 1838
#gelofte 1838
#geloftedag 2019
#gustavopperman
@gustavopperman
@inaopperman
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: