ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Bekeer ons tot U, Here! Magoebaskloof Geloftefees Ds Gustav Opperman 1 Konings 8

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2022-12-15

Просмотров: 1688

Описание: Ag Here, gee vir ons rus van ons vyande! Die pleitrede van die volk Israel. Die gebed van die trekkende en vegtende volk. "Gee vir ons rus!" 1 Konings 8, Magoebaskloof Geloftefees, ds Gustav Opperman. Vir meer as 800 preke, Bybelstudies, Helpende Woorde en geskiedenisvideo's besoek asb ons webblad: woordeuitsywoning.com en teken in. Alles is gratis.

Staan ons vandag by die ruïnes van die Afrikaner se Kerkhuise,
Het ons gemeentes van gereformeerde belydenis
boedel oorgegee teenoor die Charismatisme?
Word daar in soveel kerke vir leë kerkbanke gepreek?
Het ons predikante niks anders as sterwensgebeleiers geword nie?
begeleiers van uitsterwende lidmate
begeleiers van uitsterwende gemeentes
dan is dit eerstens nie
omdat die Afrikaner onverskillig oor die kerk geword het nie

Nee, ons moet die oorsaak by die Here soek.

Bron:1 Konings 8
Opnamedatum: 2021 12 16

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Intro: Psalm 25:1,6
Potchefstroomse Mannekoor
Olv Babs Brouwer
[email protected]
sel:083 306 4525

Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/

Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886
en Ina Opperman +27 83 650 2186
[email protected]
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes.
Volg ons op ons webblad: https://www.woordeuitsywoning.com/ Daar is bykans 770 video’s maklik vindbaar.
Volg ons ook op YouTube en Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groep op WhatsApp of/en Telegram.
1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected]
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by [email protected].
2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.)
3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges.
4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected]
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.
• Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang:
• YouTube’s right to monetize: YouTube has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the YouTube Partner Program.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Bekeer ons tot U, Here! Magoebaskloof Geloftefees  Ds Gustav Opperman 1 Konings 8

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Geloftedag: Het dit nog 'n toekoms? Ds Gustav Opperman GK Wonderboompoort

Geloftedag: Het dit nog 'n toekoms? Ds Gustav Opperman GK Wonderboompoort

Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

94-летняя бабушка, живущая в одиночестве на краю света, вдали от цивилизации

94-летняя бабушка, живущая в одиночестве на краю света, вдали от цивилизации

Ware Liefde!

Ware Liefde!

MIŁOŚĆI TAK CIĘ DOPADNIE (2016) | Polski lektor | Romans / Dramat | Cały film

MIŁOŚĆI TAK CIĘ DOPADNIE (2016) | Polski lektor | Romans / Dramat | Cały film

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

God se Woord in Voortgang! Konings 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

God se Woord in Voortgang! Konings 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Aktuāla intervija ar Valdi Atālu. Ārpus ego robežām! Kurp mēs ejam?

Aktuāla intervija ar Valdi Atālu. Ārpus ego robežām! Kurp mēs ejam?

Трамп просчитался? Как Россия изменила правила глобальной игры

Трамп просчитался? Как Россия изменила правила глобальной игры

Bibliski par IZRAĒLU

Bibliski par IZRAĒLU

Bladsye vir die Nageslag Susan Fouché Helpende Woord#292 Solidariteit Helpende Hand

Bladsye vir die Nageslag Susan Fouché Helpende Woord#292 Solidariteit Helpende Hand

43) Jesus se Doop is anders (Bybelstudie uit Hand 19:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

43) Jesus se Doop is anders (Bybelstudie uit Hand 19:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

117) God se Woord in Voortgang (Volledige Erediens:1 Kon 17) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

117) God se Woord in Voortgang (Volledige Erediens:1 Kon 17) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

Gregory Fursov - Burial Service

Gregory Fursov - Burial Service

337. Ko par to saka Bībele?

337. Ko par to saka Bībele?

497. Kas ir cilvēks? - Ceļš

497. Kas ir cilvēks? - Ceļš

Boerestryd teen die Empaaier Ds Gustav Opperman Helpende Woord#226 Solidariteit Helpende Hand

Boerestryd teen die Empaaier Ds Gustav Opperman Helpende Woord#226 Solidariteit Helpende Hand

116) Kerk toe met vreugde! (Volledige Erediens: Ps 122) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

116) Kerk toe met vreugde! (Volledige Erediens: Ps 122) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

n Oggend preek deur Pastoor Francois

n Oggend preek deur Pastoor Francois

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]