Dapper Meisie en die Muis - Hoofstroom
Автор: Riku Lätti
Загружено: 2025-11-20
Просмотров: 232
Описание:
Speel Hoofstroom in die Churchil Naudé ateljee
met Lieke Joosen en Mickey Mentz
woorde en musiek Rikui Lätti
#hoofstroom #afrikaans #musiek #livemusic
Gun my net die oomblik
Daar’s iets wat ek wou sê
Ek voel jou lewe
Soos jy in my arms lê
Ek stuur my lyf op reise heen
Van waar ek nie kan terug nie
Ek’s van daai kans ontneem
Elke nuwe oomblik ’n nuwe dag gebreek
Ek stuur my lyf op reise heen
Van waar ek nie kan terug nie
Ek’s van daai mens vervreem
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as ’n mens
’n Heilige dier
Leen my net die leeftyd
Daar’s nog iets wat ek wou hê
Ek voel jou bewe
Soos ek in jou arms lê
Ek stuur my lyf op reise heen
Van waar ek nie kan terug nie
Ek’s van daai kans ontneem
Elke nuwe oomblik ’n nuwe dag gebreek
Ek stuur my lyf op reise heen
Van waar ek nie kan terug nie
Ek’s van daai mens vervreem
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as ’n mens
’n Heilige dier
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: