Ons swerwe saam - Liku Rätti
Автор: Riku Lätti
Загружено: 2025-10-30
Просмотров: 169
Описание:
apple music: https://music.apple.com/za/album/ons-...
spotify: https://open.spotify.com/track/5IkiMW...
drome as dit reën
is dieper in die nag
want dan’s alles in die wolke
die wetenskap is weg
gevoellens word bewerk
en bedoelings word verberg
vir ‘n ander dag se wonder
oor hoe dit alles werk
ons lewe in ‘n malle wentelbaan
soos die sterre om die aarde en die maan
en alles is verkeerd om in die spieël
want tyd op hierdie aarde sal verniel
en dit slaan jou stom
en dit laat jou somtyds bewe
want jy vind jouself
weer wonder oor die lewe
laas nag het ek gedink
ek skryf vir jou ‘n song
en die eerste versie gaan
oor hoe ek nou verlang
ek maak ‘n bottel oop
en ek skink ‘n glasie moed
toe begin die woorde vloei
vuur die vlamme in die bloed
en ek wonder of jy werklik sal verstaan
dat my woorde eintlik alles oor jou gaan
en elke hoek en draai wat jy vermy
is presies die hoek en draai wat jy my kry
en ons swerwe saam
en saam noem ons dit lewe
en tyd stap aan
en ons stap met die tyd saam
#Afrikaans #Afrikaansemusiek #Afrikaansmusic #beautiful #beautifulnaturevideo #beautifulsea #BeautifulNature #Sea #Sunset #Sunsetview #BeautifulSunset #Birds #Birdlovers #seagulls #Seagull #musiek #music #musicproducer #singer-songwriter #lyrics #sprititual #Strand #ocean
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: