Oorsig: Romeine 1-4
Автор: BibleProject - Afrikaans
Загружено: 2021-02-02
Просмотров: 7876
Описание:
Kyk na ons oorsigvideo van Romeine 1-4 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Romeine wys Paulus hoe Jesus die nuwe verbondsfamilie van Abraham geskep het deur sy dood en opstanding en die stuur van die Gees.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybelvideos #Romeine
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: