Oorsig: Job
Автор: BibleProject - Afrikaans
Загружено: 2021-12-13
Просмотров: 4472
Описание:
Kyk na ons oorsigvideo van Job wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Job verken die moeilike vraag oor die verhouding van God tot menslike lyding, en nooi ons om God se wysheid en karakter te vertrou.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybel #Job
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: