Taboeksjou - Episode 6 - Die Koelkamers (Paternoster) - 4 Vertonings in 1 Dag
Автор: Riku Lätti
Загружено: 2024-07-17
Просмотров: 386
Описание:
Episode 6 : Die Taboeksjou gaan Paternoster toe met Die Wasgoedlyn: Churchil Naudé, Jackie Lätti en Riku Lätti wat vier vertonings in een dag opvoer in die Koelkamers Teater (https://www.diekoelkamers.com)
Die oggend is daar 'n kindersjou: Janneman in die Diereryk
met musiek: https://distrokid.com/hyperfollow/rik...
Die Middag is daar 'n vertoning van die pryswennende film "The Voice Behind the Wall" (Die Ongetemde Stem)
info: https://filmfreeway.com/TheVoiceBehin...
om die fliek te sien: https://vimeo.com/ondemand/thevoicebe...
Laatmiddag het ons 'n Boekbespreking met:
Jackie Lätti oor Anne van Green Gables
beskikbaar by https://naledi.co.za/product/anne-van...
Churchil Naudé gesels oor Drol in die Drinkwater
Riku Lätti se debuutdigbundel TABOEK nou beskikbaar van Naledi uitgewers.
https://naledi.co.za/product/taboek/
Daarna is dit tyd vir lekker musiek maak met die aandvertoning:
Rap en Rol
Dankie: Die Koelkamers Teater, Whales Rib Restaurant em Abalone Hotel vir die verblyf, dit was absoluut fantasties!!!
#paternoster #afrikaans #afrikaanspoësie #diewasgoedlyn #Poësie #afrikaansemusiek #Gedigte #god #rap #rapper #wasgoedlyn
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: