Taboeksjou episode 7: Riku Lätti lees Taboek (die eerste deel tot bl. 20)
Автор: Riku Lätti
Загружено: 2024-07-31
Просмотров: 212
Описание:
https://naledi.co.za/product/taboek/
Riku Lätti se debuutdigbundel TABOEK nou beskikbaar van Naledi uitgewers.
» Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in
Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van
alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en — hier kom die
grootste verrassing — selfs ons opvattings oor die teologie.
– Koos Kombuis
» Aangrypende meditasies oor die heiligheid van onsekerheid. ’n Boek
waarna ek telkens sal terugkeer om naby die aarde en werklikheid te bly om
nie te gryp na die warm lug van dogma en onwetenskaplike verduidelikings
van bestaan nie.
– Dana Snyman
» Met ’n Taboek oor god lewer Riku Lätti ’n speelse pleidooi vir die aan-
vaarding van alles wat is omdat dit is.
– Danie Marais
#afrikaans #afrikaanspoësie #Poësie #afrikaansemusiek #Gedigte #god
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: