ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Taalgenoot lente-uitgawe

Автор: ATKV

Загружено: 2023-03-22

Просмотров: 70

Описание: Die lente-uitgawe van Taalgenoot is propvol vars inhoud wat vir jou ’n baken sal wees tussen die beurtkrag deur.

Die sprokiesmooi Cintaine Schutte roep as Sneeuwitjie die winter vaarwel toe op ons voorblad en deel hoe die afgelope jaar haar van donker én lig geleer het. Ligbringer dr. Imtiaz Sooliman vertel hoe Gift of the Givers drie dekades nadat hy dié organisasie gestig het die liggie aan die einde van iedere donker tonnel geword het – nie net ter plaatse nie, maar ook duskant ons landsgrense. Terwyl nie-winsgewende organisasies ál meer van die pligte wat die eintlik die regering se verantwoordelikheid is, oorneem, vra ons elders in die uitgawe of die politiek in sy geheel nie maar met meer as ’n snarsie sinisme bejeën behoort te word nie? Taal kom ook onder die soeklig: in een artikel kyk ons na hoe Frans die belangstelling van Afrikaanssprekendes prikkel, terwyl taalkenners in ’n ander storie ondersoek instel na die invloed van sogenaamde “Mengels” op Afrikaans. Oudergewoonte loer ons weer na opwindende ATKV-projekte, onder andere ATKV-Applous, die ATKV-Woordveertjiewenners wat onlangs bekend gemaak is en die wonderlike werk wat ons takke doen.

Die nuwe Taalgenoot is ’n verkwikkende lentebriesie – lees dit gerus hier: https://indd.adobe.com/view/cf236b77-...

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Taalgenoot lente-uitgawe

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Peaceful Fireplace 🔥 Smooth Jazz Music | Enjoy Cozy Ambience with Crackling Fire

Peaceful Fireplace 🔥 Smooth Jazz Music | Enjoy Cozy Ambience with Crackling Fire

LIVE🔴 Брестский аист, Вольер

LIVE🔴 Брестский аист, Вольер

ATKV-Storieboks: Ons gryses (ver)tel, storie 4

ATKV-Storieboks: Ons gryses (ver)tel, storie 4

Spring is in the air 🌸 French Vintage Jazz Paris Café

Spring is in the air 🌸 French Vintage Jazz Paris Café

Die Heks van Hexrivier (Composer: Franco Prinsloo)

Die Heks van Hexrivier (Composer: Franco Prinsloo)

ATKV-Storieboks: Ons gryses (ver)tel, storie 10

ATKV-Storieboks: Ons gryses (ver)tel, storie 10

Hoerskool Ferrum - Nasionale ATKV-Sêrfinalis 2025

Hoerskool Ferrum - Nasionale ATKV-Sêrfinalis 2025

Wie zat er écht achter Epstein? Kees van der Pijl over het netwerk van macht

Wie zat er écht achter Epstein? Kees van der Pijl over het netwerk van macht

African Meditation Music | Relaxing Song 🌍✨FLOAT WITH THE WIND |

African Meditation Music | Relaxing Song 🌍✨FLOAT WITH THE WIND |

Relax Jazz

Relax Jazz

ATKV-Storieboks: Ons gryses (ver)tel, storie 7

ATKV-Storieboks: Ons gryses (ver)tel, storie 7

Chicago Soul | Marvin Gaye Inspired 1970s Soul — Mercy & Grace [Unreleased Album]

Chicago Soul | Marvin Gaye Inspired 1970s Soul — Mercy & Grace [Unreleased Album]

ATKV-Storieboks: Ons gryses (ver)tel, storie 8

ATKV-Storieboks: Ons gryses (ver)tel, storie 8

Irish music - The Celtic Soul – Magical Irish Melodies to Ease the Heart | Celtic music

Irish music - The Celtic Soul – Magical Irish Melodies to Ease the Heart | Celtic music

French Paris Chanson🎼Un Voyage Romantique Entre Mélodies Douces et Émotions Sous le Ciel de Paris 🇫🇷

French Paris Chanson🎼Un Voyage Romantique Entre Mélodies Douces et Émotions Sous le Ciel de Paris 🇫🇷

ATKV Taalgenoot: Somer 2021

ATKV Taalgenoot: Somer 2021

增加20块养老金,为啥中共不怕丢人,还要当“德政”:这叫做“精准贫民”、“温暖叙事”,背后有其执政的奥秘|两会|政府工作报告|李强|商鞅|

增加20块养老金,为啥中共不怕丢人,还要当“德政”:这叫做“精准贫民”、“温暖叙事”,背后有其执政的奥秘|两会|政府工作报告|李强|商鞅|

Johan Combrink-gedenklesing 2026

Johan Combrink-gedenklesing 2026

Divine Music - The Year Mix Vol.10 [Chill & Ethnic Deep 2025]

Divine Music - The Year Mix Vol.10 [Chill & Ethnic Deep 2025]

Echoes of Africa 🌍 | Zulu Voices for Deep Calm & Serenity

Echoes of Africa 🌍 | Zulu Voices for Deep Calm & Serenity

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]