ATKV Taalgenoot: Somer 2021
Автор: ATKV
Загружено: 2021-01-21
Просмотров: 250
Описание:
Taalgenoot Somer 2021 trek ’n splinternuwe baadjie aan.
Tarryn Wyngaard, ’n jong Kaapse aktrise, pronk op die voorblad en gesels oor die uitdagende rolle wat sy al moes vertolk.
Wyle Christien Barkhuizen le Roux het voor haar dood vir TG ’n aangrypende artikel oor die droogte in die Klein-Karoo geskryf.
Johan Jack Smith, redakteur van TG, het ’n draai by die Bull Run gemaak.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: