Jan Braai: 26 Julie 2013 - Gemarineerde sosaties
Автор: kyknettv
Загружено: 2013-08-06
Просмотров: 11754
Описание: In Loxton leer Jan meer oor knoffel, voor hy op die spogplaas Jakkalsdans gaan oornag. Daar word by die Karoo sewaterski-klub gebraai en die erfenis van die Karoo Nasionale Park word ondersoek. Hier leer hy meer oor die fossiele, diere en plante van die area voor hy kykers wys hoe om 'n heerlike gemarineerde sosatie voor te berei en te braai.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: