Caroline Grace - Deur julle Oë
Автор: Caroline Grace
Загружено: 2025-05-08
Просмотров: 261038
Описание:
"Deur julle Oë" - Caroline Grace (2025 Boerboel Tunes)
Luister hier: https://orcd.co/qojvmd9
Verse 1
In jou oë vind ek
vrede, krag en hoop
Iets besonders wat
geen geld ooit kan koop
(geen geld kan koop)
In jou oë sien ek
Al die dinge wat jy nog moet leer.
Sien ek jou geesdrif,
lag, maar ook jou teer.
Chorus
Deur julle oë
Sien myne weer die lewe
op ‘n splinternuwe manier
En is elke liewe mylpaal
Van julle iets om te vier
Soms blink ons oë ook saam
Want die lewe is
nie altyd fair nie
Meermaal loop blydskap
Se pad deur ons trane
Verse 2
In die bruin
Sien ek grappies, terg en lag
In die blou
Sien ek jou planne
Min tyd vir wag
(Min tyd vir wag)
Soms is jou oë ook blink
Met vrees en hartseertrane
Die wonder van jou oë
So wyd soos oseane
Chorus
Deur julle oë
Sien myne weer die lewe
op ‘n splinternuwe manier
En is elke liewe mylpaal
Van julle iets om te vier
Soms blink ons oë ook saam
Want die lewe is
nie altyd fair nie
Meermaal loop blydskap
Se pad deur ons trane
Bridge
Mag ons oë saam
nog baie dinge ervaar
Mag ons altyd
mooi kyk na mekaar
Mag my oë jul oplaas sien
voor hul gaan rus
O, mag niks, ja niks,
ooit die geesdrif
in daai ogies blus
Chorus
Deur julle oë
Sien myne weer die lewe
op ‘n splinternuwe manier
En is elke liewe mylpaal
Van julle iets om te vier
Soms blink ons oë ook saam
Want die lewe is
nie altyd fair nie
Meermaal loop blydskap
Se pad deur ons trane
ENGLISH LYRICS:
Verse 1
In your eyes I find peace,
strength, and hope.
Something special, that no money could ever buy.
(no money could buy)
In your eyes I see
all the things you’ve yet to learn.
I see your eagerness,
your laughter, but also your tenderness.
Chorus
Through your eyes
mine see life again
in a completely new way.
And every single milestone
of yours is something worth celebrating.
Sometimes our eyes also shine together
because life is not always fair.
But often, joy finds its way
through our heart and tears.
Verse 2
In the brown, I see jokes, teasing, and laughter.
In the blue, I see your plans.
Little time to wait.
(little time to wait)
Sometimes your eyes also shine
with fear and tears of heartache.
The wonder in your eyes is as wide as oceans...
Chorus
Through your eyes
mine see life again
in a completely new way.
And every single milestone
of yours is something worth celebrating.
Sometimes our eyes also shine together
because life is not always fair.
But often, joy finds its way
through our heart and tears.
Bridge
May our eyes together experience many more things.
May we always look after each other with kindness.
And may my eyes see yours one last time
before they go to rest.
Oh, may nothing, yes nothing,
ever quench the eagerness
in those little eyes...
Chorus
Through your eyes
mine see life again
in a completely new way.
And every single milestone
of yours is something worth celebrating.
Sometimes our eyes also shine together
because life is not always fair.
But often, joy finds its way
through our heart and tears.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: