ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Mionette - Bietjie Meer (Amptelike Musiekvideo)

Автор: Mionette Official

Загружено: 2025-04-24

Просмотров: 66524

Описание: Luister 'Bietjie Meer' Hier: @Meer

Volg Mionette op sosiale media:
Instagram - @e_official
TikTok: @te_official
______________________________________________________________________
Lirieke:

Geloop soos ń man mos moet
Ken is hoog, hy weet hy lyk goed
Sy ego skiet regdeur die dak
Maar daai tipe kyk het my hart gevat

Tree vir tree, na my toe
Hand uitgesteek op die dansvloer
Gedip-draai in-en-uit geswaai
Nog ń keer, jys die beste een

Ek wil net vir jou sê
Ekt alles wat ek wil hê,
Maar hoe kan ek nou nee sê
Vir net, ń Bietjie Meer van

Ons in jou bakkie met
Jou kyk wat saggies sê
Jys al wat ek wil hê
ń Bietjie Meer van
Dans op die grondpad en
Praat tot die sonsak net
Jy kan my styf vas hou
Ek soek ń Bietjie Meer van jou

oh oh oh...
ń Bietjie Meer van jou

Tyd loop eks die heel aand hier
Hy like my soos ń glasie bier
Sy arms styf vas om my lyf
Kyk, ń man het my as hy lekker ruik

Dit raak toe n 3 maande ding
Voëltjies vluit, hy soek vir ń ring
Wil hom huis toe vat na my pa,
Nee wag, ek weet hy gaan sê ek is mal

Ek wil net vir jou sê
Ekt alles wat ek wil hê,
Maar hoe kan ek nou nee sê
Vir net, ń Bietjie Meer van

Ons in jou bakkie met
Jou kyk wat saggies sê
Jys al wat ek wil hê
ń Bietjie Meer van
Dans op die grondpad en
Praat tot die sonsak net
Jy kan my styf vas hou
Ek soek ń Bietjie Meer van jou

oh oh oh...
ń Bietjie Meer van jou

En, dink jy eks die een?
My liefie, net my ma sal weet
ń Bietjie Meer van jou

Ek wil net vir jou sê
Ekt alles wat ek wil hê,
Maar hoe kan ek nou nee sê
Vir net, ń Bietjie Meer van

Ons in jou bakkie met
Jou kyk wat saggies sê
Jys al wat ek wil hê
ń Bietjie Meer van
Dans op die grondpad en
Praat tot die sonsak net
Jy kan my styf vas hou
Ek soek ń Bietjie Meer van jou

oh oh oh...
ń Bietjie Meer van jou

#mionettemusiek #BietjieMeer

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Mionette - Bietjie Meer (Amptelike Musiekvideo)

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Джем – Mionette - Bietjie Meer (Amptelike Musiekvideo)

Джем – Mionette - Bietjie Meer (Amptelike Musiekvideo)

Andriëtte - Afrikaans Het Nie Brieke Nie (Amptelike Musiekvideo)

Andriëtte - Afrikaans Het Nie Brieke Nie (Amptelike Musiekvideo)

Venter - Deur Die Winters (Official Music Video)

Venter - Deur Die Winters (Official Music Video)

Лукашенко притих и молчит о Мадуро: почему? Стипендия для Коли. Надвигаются морозы: до −25!  Новости

Лукашенко притих и молчит о Мадуро: почему? Стипендия для Коли. Надвигаются морозы: до −25! Новости

Feel Good Sunshine – A 1960s Italian Summer Romance by the Sea

Feel Good Sunshine – A 1960s Italian Summer Romance by the Sea

Dans Alleen Amptelike Musiek Video (Mionette)

Dans Alleen Amptelike Musiek Video (Mionette)

The Best Of Winter Music Mix 2026 ❄️ 4K UHD Deep House Chill Vibes for TV Relaxation | Deep Paradise

The Best Of Winter Music Mix 2026 ❄️ 4K UHD Deep House Chill Vibes for TV Relaxation | Deep Paradise

Christia Visser - Maak Dit Maklik (Official Music Video)

Christia Visser - Maak Dit Maklik (Official Music Video)

Golden Eurodisco Mix 🪩 Bee Gees, CC Catch, Sandra, ABBA, Modern Talking – 70s 80s 90s Disco Songs

Golden Eurodisco Mix 🪩 Bee Gees, CC Catch, Sandra, ABBA, Modern Talking – 70s 80s 90s Disco Songs

Irish music - The Celtic Soul – Magical Irish Melodies to Ease the Heart | Celtic music

Irish music - The Celtic Soul – Magical Irish Melodies to Ease the Heart | Celtic music

Franja - OE LA LA! (Official Music Video)

Franja - OE LA LA! (Official Music Video)

afrikanse sokkie remix 6

afrikanse sokkie remix 6

Tamlyn Wessels - Ek's Verlore

Tamlyn Wessels - Ek's Verlore

Mionette - Panado vir die pyn (Official Music Video)

Mionette - Panado vir die pyn (Official Music Video)

Seria Skandali w Polsce i na Świecie: Hymn Ukrainy w Polskim Przedszkolu, Tusk Upomina USA!

Seria Skandali w Polsce i na Świecie: Hymn Ukrainy w Polskim Przedszkolu, Tusk Upomina USA!

Lidija Bacic Lille- Stop (Cmc tv performance)

Lidija Bacic Lille- Stop (Cmc tv performance)

Leah - Lekkerste Lekker (Lyric Video)

Leah - Lekkerste Lekker (Lyric Video)

Wilma Van Heerden - Hang Aan Jou Lippe (Official Music Video)

Wilma Van Heerden - Hang Aan Jou Lippe (Official Music Video)

Ek Is Hier Vir Jou

Ek Is Hier Vir Jou

Liza Nel - Moes Maar Ek Moenie (Amptelike Musiekvideo)

Liza Nel - Moes Maar Ek Moenie (Amptelike Musiekvideo)

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]