Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 5
Автор: Moer 'n Boer
Загружено: 2024-08-28
Просмотров: 43044
Описание:
In hierdie episode van Moer 'n Boer, werk die boere met Sebastian Rothmann, n legende in die boks wereld en n trotse verteenwoordiger van Suid Afrikaanse boks. Asook Vusi Jokazi, n bekende boks afrigter met 2 dekades se ondervinding. Die boere weeg ook in by Lamb Champs voor n paar duisend mense en neem deel in n skaapkop eet kompetisie.
Moer 'n Boer 1 se 'fight night' vind plaas die 14de September 2024 by die Heartfelt Arena, Pretoria.
Koop jou kaartjes nou:
https://www.moernboer.co.za
Besoek ons winkel:
https://www.versusmma.com/shop/moernb...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: