Verbeter Jou Wiskunde Punte Met YouCanDoMaths
Автор: YCDM - YouCanDoMaths
Загружено: 2023-07-14
Просмотров: 65
Описание:
Kan jy dit glo? Die derde kwartaal van 2023 begin volgende week!
As jy jou wiskunde punte wil verbeter, is dit nou die tyd om by YouCanDoMaths te registreer.
YouCanDoMaths is perfek vir ekstra wiskunde lesse en sal ouers tyd en geld spaar.YouCanDoMaths bied leerder-vriendelike wiskunde onderrig vir graad 7 tot 12 in beide ENGELS en AFRIKAANS, aan.
Alle inhoud is ten volle inlyn met die KABV sillabus vir NSS en IEB. Elk van die meer as 600 lesse bestaan uit 'n onderrig-video, notas en toets met volledige uitgewerkte antwoorde.
Die inhoud sluit ook wiskunde hersiennings-materiaal vir elke graad in, ideaal vir toets- en eksamenvoorbereiding.
#youcandomaths #aanlynwiskundelesse #wiskundelesse #wiskundeaanlyn #ekstrawiskundelesse #wiskunde #maths #mathslessons
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: