ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Waarheen met onregverdigheid? Ps 17 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2022-04-05

Просмотров: 2234

Описание: Ps 17 is vir ons vandag onder ons omstandighede 'n groot bemoediging en aanmoediging en ook 'n rigtingwyser oor hoe ons optrede moet wees in 'n vyandige wêreld. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae op ‪@WoordeuitsyWoning‬.

Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.

Bron: Psalm 17
2022 04 05

Kontakbesonderhede:
Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886
en Ina Opperman +27 83 650 2186
[email protected]

Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes.
Volg ons op ons webblad: https://www.woordeuitsywoning.com/ Daar is bykans 730 video’s maklik vindbaar.
Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op @Woorde uit sy Woning of Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groep op WhatsApp of/en Telegram.
1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected]
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by [email protected].
2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.)
3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges.
4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected]
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Music used in this video:
1) Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel  
Overture Sangers:
Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante:
Henning Dafel - Klavier,
Cathy Dafel - Altviool,
Liza Cloete (neé Smit) – Viool
Wieke de Wet – Harp
Louisa van der Walt - Orrel

Outro:
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license.
https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Waarheen met onregverdigheid? Ps 17 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Die Koning red die koning Ps 18 Deel 1 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie

Die Koning red die koning Ps 18 Deel 1 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Koniec człowieczeństwa? Nepalski mnich ujawnia „magiczny” kod przetrwania

Koniec człowieczeństwa? Nepalski mnich ujawnia „magiczny” kod przetrwania

Binne-in die HERE se laer Ps 34 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

Binne-in die HERE se laer Ps 34 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

#BLOEDRIVIER 2025 #GELOFTEDAG 2025 #GEVEGSTEREIN #JONG SUID AFRIKA #SMARTDOLLS #LATEST VIDEO

#BLOEDRIVIER 2025 #GELOFTEDAG 2025 #GEVEGSTEREIN #JONG SUID AFRIKA #SMARTDOLLS #LATEST VIDEO

Golden Retriever Meets Most Petrified Rescue Ever...

Golden Retriever Meets Most Petrified Rescue Ever...

God se raad onstuitbaar! Ps 33 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

God se raad onstuitbaar! Ps 33 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Wat is die verskil? - Deur Gary Kieswetter

Wat is die verskil? - Deur Gary Kieswetter

Messe depuis la Grotte de Lourdes - 04/02/2026

Messe depuis la Grotte de Lourdes - 04/02/2026

USA wprowadzają wojska / Flota zaatakowana / Zapadła decyzja

USA wprowadzają wojska / Flota zaatakowana / Zapadła decyzja

Zbiegły Więzień Zbudował Podziemny Pałac z Wodociągiem i Kuźnią | 9 Lat Sam

Zbiegły Więzień Zbudował Podziemny Pałac z Wodociągiem i Kuźnią | 9 Lat Sam

41) Hou aan getuig! Bybelstudie uit Hand 18:1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

41) Hou aan getuig! Bybelstudie uit Hand 18:1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die Duiwel se spyskaart  - Deur Gary Kieswetter

Die Duiwel se spyskaart - Deur Gary Kieswetter

Срочные новости | Все, что вам нужно знать о епископах SSPX

Срочные новости | Все, что вам нужно знать о епископах SSPX

Soen die Koning! Ps 2 Bybelstudie Ds Gustav Opperman  Woorde uit sy Woning

Soen die Koning! Ps 2 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Dlaczego generałowie uciekają z wojska i czy czeka nas kryzys finansowy? Dr Artur Bartoszewicz

Dlaczego generałowie uciekają z wojska i czy czeka nas kryzys finansowy? Dr Artur Bartoszewicz

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

Die God in beheer Ps 104 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Die God in beheer Ps 104 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Hoe om `n Gees vervulde lewe te leef [Heilige Gees - Deel 3] (Johan Delport)

Hoe om `n Gees vervulde lewe te leef [Heilige Gees - Deel 3] (Johan Delport)

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]