Dromers & Doeners - S1E1 - JAKKIE LOUW
Автор: Dromers & Doeners - Podcast
Загружено: 2025-12-02
Просмотров: 1087
Описание:
Quintin gesels met Jakkie Louw oor hulle vriendskap, spesiale oomblikke wat hulle al gedeel het met mense, meer oor die vroeer dae van Jakkie se loopbaan, hoe die musiek industrie verander het in vandag se tyd teenoor die ou dae, hulle deel so paar grappies en stories, en Jakkie sing ook een van sy mooiste songs wat hy al geskryf het.
RUS IN VREDE Oom Nico Louw - Jakkie se Pa is die dag voor hierdie episode uitgesaai is oorlede. Ons almal hier by Dromers & Doeners dink aan Jakkie en sy familie deur hierdie moeilike tyd.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: