Bergvallei Regstreeks | Episode 4 - Uitnodiging
Автор: RetireNow
Загружено: 2025-09-22
Просмотров: 100
Описание:
Ek, Annemarie de Beer, nooi jou hartlik uit om Bergvallei Aftreelandgoed saam met my van nader te leer ken – alles vanuit die gerief van jou sitkamer. 🛋️
🗓️ Skakel in op Vrydag, 26 September, om 10:00 in vir die vierde episode van Bergvallei Regstreeks. In hierdie episode gesels ons oor die belang van mediese sorg wanneer jy aan aftrede begin dink.
Ons hoor direk van Bergvallei se matrone en oordsuster:
Watter voordele bied die versorgingseenheid?
Hoeveel pasiënte kan hulle op ’n slag akkommodeer?
Hoe werk tuisversorging?
Ons wys jou ook die versorgingsafdeling, hoe dit lyk en wat dit alles behels.
Niemand van ons weet wat die toekoms inhou nie. Gesondheid is beslis nie iets wat ons as vanselfsprekend kan aanvaar nie.
👉 Moenie dié episode misloop nie – klik nou om gratis te registreer.
Kontak ons op 060 080 0598, of klik op die skakel https://zpr.io/jh5AvfFsrLgj vir meer inligting.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: