Ruan Jordaan - Mis Eet Slaap Herhaal (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 8)
Автор: Afrikaans is Groot
Загружено: 2022-09-11
Просмотров: 26309
Описание:
Luister of koop 'Mis Eet Slaap Herhaal' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB
Volg Ruan Jordaan op sosiale media:
Facebook - / ruanjordaanofficial
Instagram - / ruanjordaanmusic
TikTok - / ruanjordaanofficial
___________________________________________________
Lirieke:
Weet dis verby maar ek bly dink aan jou
Vergeet die sleg en bly die goed onthou
Tyd maak gesond maar al die merke bly
As ek dit sien dink ek aan jou en my
Maar ek kon nie nog meer gegee het
As jy maar net ook probeer het
Het jou stem al vergeet
maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
En ek mis, eet, slaap, herhaal
Het gestop met ons verhaal
Het die ink net op geraak
Van oorbegin weer foute maak
Mis eet slaap herhaal
Mis eet slaap herhaal
Weet ons moet vergeet vergewe
Oorbegin met nuwe lewe
Wees net seker jyt als probeer
Elke kans gegee
Ek wil net nie meer
So mis, eet, slaap, herhaal
Het gestop met ons verhaal
Het die ink net op geraak van oorbegin weer foute maak
Mis eet slaap herhaal
So mis eet slaap herhaal
So mis eet slaap herhaal
Mis eet slaap herhaal
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: