Die Boek van Job
Автор: BibleProject - Afrikaans
Загружено: 2023-07-21
Просмотров: 1886
Описание:
Hoe vertrou jy God selfs wanneer die lewe nie regverdig is nie en jy sonder enige goeie rede ly? Job se verhaal nooi ons om na te dink oor wat dit beteken dat God die wêreld deur wysheid bestuur en hoe hierdie waarheid vrede in donker tye kan bring. Job is die laaste van die drie boeke wat hierdie temas van Bybelse wysheid verken.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybel #Job
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: