Patrone ▶ Leer patrone vir kinders in Afrikaans!
Автор: Stegosaurus Learning
Загружено: 2020-10-28
Просмотров: 9551
Описание:
As jy die konsep van patrone vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie video word toegewy aan patrone en ons leer dit in Afrikaans. Ons kyk na patrone van kleure sowel as patrone van voorwerpe. Ons doen dit op 'n prettige manier dat die kinders ook kan leer hoe mens patrone kan toepas in die alledaagse lewe (soos byvoorbeeld Adam wat die rakke in die winkel moet pak!). Dis belangrik vir kinders om patrone te kan herken en voorspel. Ons fokus ook daarop om die patrone te herhaal en ritmies hardop te sê sodat die kind dit in die toekoms ook kan doen. Patrone word ook van links na regs voorgestel sodat die kleintjies kan gewoond raak daaraan dat mens van links na regs lees.
Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen patrone gereeld met jou kind! Kyk waar daar patrone is in die alledaagse lewe en laat jou kind die patroon voorspel. Ook baie belangrik om te onthou:
lees die patroon
Sê die patroon se volgorde hardop
laat jou kind die patroon teken / skrf (in die sand, op papier, in die lug!)
As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!
/ stegosauruslearning
www.stegosauruslearning.co.za
Facebook: / stegosauruslearning
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: