ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Wilde diere

Автор: Lami Leer en Speel Videos

Загружено: 2023-01-11

Просмотров: 74358

Описание: Ons leer van die groot vyf en ander wilde diere. Kom luister saam na die diere se geluide, feite en oulike rympies!

Rympies:
Renoster deur Rina Steyn
Die groot vyf deur Jaco Jacobs
Bobbejaan deur Monty Isaacs

Die groot vyf is 'n groep diere van Afrika, die leeu, olifant, buffel, luiperd en renoster

Leeu mannetjies het maanhare op hul kop
En leef saam al die wyfies en welpies in 'n trop
Hul brul en jag jul prooi

Olifant
Ek is baie groot en ek het 'n slurp
rol in die water en modder om af te koel
Eet plante
Grootse landsoogdier ter wêreld
Koeie en kalwers leef in familietroppe
Bulle in klein groepies

Buffel
Leef in groot troppe van tot duisende
bly naby water
Gras
Dapper en sterk en kan aanvalle deur leeus afweer

Luiperd
Groot en sterk en kan selfs hul prooi tot in ‘n boom optrek sodat die Hiënas dit nie kan steel nie.
Renoster het 'n horing op sy neus
Gras en boomblare
Skuur teen boomstamme

'n Bobbejaan is baie 'n groot kwaai aap
Jy sien sy tande as hy gaap

Kameelperd het 'n lang nek
En kan tot by die boonste boom blare rek

Seekoei
Ek het ‘n vet maag en kan loop onder die water
rus in koel water die dag
daar kan hul veilig wag
kom snags uit om te wei

Sebra
My pels is swart en wit
eet gras
moet naby water bly hulle word baie dors

Springbok
ram en ooi het horings
bang of opgewonde pronk dit deur hupspronge te maak
groot troppe in die Karoo en die Kalahari
kan oorleef soder om water te drink deur sappige wortels te eet

Vlakvark
slaap in die aand in gate in die grond
wanneer dit hardloop staan die stert regop

Hiëna
Steel leeus se prooi
roep hul maats met whoepgeluid
en skree en giggel wanneer hulle eet

Jagluiperd
Ek het kolle en ek kan baie vinnig hardloop

--
Donasies:
https://ko-fi.com/koffievirlami
Baie dankie vir jul ondersteuning.
--
Lami poppies:
  / nessi_noodles_crochet  
Vanessa: 076 924 2561
--
Gratis werkaarte:
https://afrikaans.com/leerhulp/lami-l...
--
Meer oor Lami Leer en Speel Videos:
#afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend
#stories, #liedjies en #rympies
Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word.
100% GRATIS vir almal.
Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap.

Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.

Kontak ons gerus by: [email protected]

Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.

Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.

Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.

Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Wilde diere

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami  #Afrikaans #Kinders

Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami #Afrikaans #Kinders

Troeteldiere rympie #kleuters #lami #afrikaans

Troeteldiere rympie #kleuters #lami #afrikaans

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Plaasdiere vir kleuters / Alfabet klanke #Afrikaans #Kinders #Plaas

Plaasdiere vir kleuters / Alfabet klanke #Afrikaans #Kinders #Plaas

Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos

Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos

Ziema ar Bings! | Bings Latviski

Ziema ar Bings! | Bings Latviski

Animals for Kids 25 min Farm animal sound

Animals for Kids 25 min Farm animal sound

Kitas ir Keitė / 16-20 epizodai

Kitas ir Keitė / 16-20 epizodai

Five Little Speckled Frogs 🐸 CoComelon - Nursery Rhymes and Kids Songs | 3 HOURS | After School Club

Five Little Speckled Frogs 🐸 CoComelon - Nursery Rhymes and Kids Songs | 3 HOURS | After School Club

Котенок и волшебный гараж 🚜 – Пещера – Мультфильм для детей про машинки

Котенок и волшебный гараж 🚜 – Пещера – Мультфильм для детей про машинки

Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans

Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans

5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski

5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Benzee speel by die huis (Deel 1)

Benzee speel by die huis (Deel 1)

6 AFRIKAANSE STORIES | 60 Minute | 10 AFRIKAANS FAIRY TALES | Sprokies | Kinders | Slaaptyd |

6 AFRIKAANSE STORIES | 60 Minute | 10 AFRIKAANS FAIRY TALES | Sprokies | Kinders | Slaaptyd |

Leer oor Diere met Tannie Bianca | Afrikaans is Pret | Leer Interessante Feite en Diere Geluide

Leer oor Diere met Tannie Bianca | Afrikaans is Pret | Leer Interessante Feite en Diere Geluide

DŽINGLAI (Džinglikai) • filmukai vaikams lietuviskai •  3 kolekcija

DŽINGLAI (Džinglikai) • filmukai vaikams lietuviskai • 3 kolekcija

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Wilde diere tema + PDF werkkaart #kleuters #kinders #lami #afrikaans

Wilde diere tema + PDF werkkaart #kleuters #kinders #lami #afrikaans

Benzee speel by die huis (Deel 2)

Benzee speel by die huis (Deel 2)

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]