ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Lynette Beer - Die wonders van God verdryf die monsters uit jou hart

Автор: Lynette Beer - Unleash Your Potential

Загружено: 2025-04-29

Просмотров: 1265

Описание: ’n Ondankbare lewe is ’n ongelukkige, eensame en ongesonde lewe. Navorsers bevestig dat ’n ingesteldheid van dankbaarheid van groot waarde vir ons geestelike en fisieke gesondheid is.



Gelowiges weet dit al lank! Meer nog, hulle glo dis ’n Bybelse opdrag om in alle omstandighede dankbaar te wees. Dit beteken om daagliks te fokus op die genade en sorg van die Here. 



Sonde, asook ons verdriet, woede en vrees ná teenspoed steel ongelukkig ons aandag. Daarom gebeur dit dat selfs mense wat die Woord lees en bid, verbitterd, ongesond en eensaam word.



Aan die hand van versreëls uit die pen van D.J. Opperman wys Lynette Beer jou hoe jy die sonde in jou hart kan identifiseer en bely.


Sy leer jou om weer op seën en troos te fokus. Dan kan jy soos die digter sê:



“Ek het die wondere van God beskryf
en al die monsters uit my hart verdryf.”00:00 - Die verband tussen dankbaarheid en twee versreëls van D.J. Opperman
01:31 - Sommige monsters, oftewel sonde in ons hart is maklik herkenbaar
04:14 - Ja, selfs gelowiges kom in versoeking, doen sonde en moet dit bely!
06:02 - Die gekamoefleerde monsters/sondes van kennis sonder vertroue
10:06 - Verskuilde monsters/sonde wat as valse vroomheid herken en erken moet word
12:58 - Hoe om jammer te sê en die uitdaging om ander te vergewe
17:36 - Die negatiewe gevolge as jy kies om nie te vergewe en lesse te leer nie
19:57 - ’n Paar waarhede oor hoe dit werk om te vergewe
24:11 - Praktiese raad om die kuns van vergifnis te leer
27:42 - Die positiewe gevolge as jy jou monsters verdryf en jou hart skoonmaak
31:30 - Maak ’n Trooslysie in plaas van ’n Dankbaarheidslysie as jou seer te groot is
34:43 - Slotgedagtes en seënwense

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Lynette Beer - Die wonders van God verdryf die monsters uit jou hart

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Lynette Beer - Hoe verskillende temperamente volkleur vriende kan wees

Lynette Beer - Hoe verskillende temperamente volkleur vriende kan wees

Wanneer jy nie God se STEM hoor nie | Lynette Beer | #MentorMaandag

Wanneer jy nie God se STEM hoor nie | Lynette Beer | #MentorMaandag

001 - Temperamente, Emosionele Intelligensie en Ouerskap

001 - Temperamente, Emosionele Intelligensie en Ouerskap

Blaaskans vir Supervrou (en Superman) wat moeg is

Blaaskans vir Supervrou (en Superman) wat moeg is

Lynette Beer - Transformeer Jou Jaar met Doelgerigte Groei

Lynette Beer - Transformeer Jou Jaar met Doelgerigte Groei

Lynette Beer - Temperamente met Vakansie

Lynette Beer - Temperamente met Vakansie

As Emosies Kon Praat – Hoe gee ek nie toe aan vrees nie?

As Emosies Kon Praat – Hoe gee ek nie toe aan vrees nie?

Leer Om Mooier Met Jouself Te Praat | Lynette Beer | #VoelgoedMENTOR

Leer Om Mooier Met Jouself Te Praat | Lynette Beer | #VoelgoedMENTOR

Lynette Beer - Uitdagings van onselfsugtige liefde

Lynette Beer - Uitdagings van onselfsugtige liefde

Lynette Beer: ’n Geruste Groen se Sterk- en Swakpunte | Voelgoed | #VoelgoedVideo

Lynette Beer: ’n Geruste Groen se Sterk- en Swakpunte | Voelgoed | #VoelgoedVideo

As Emosies Kon Praat - Kleintyd se wonde wat ons saamsleep

As Emosies Kon Praat - Kleintyd se wonde wat ons saamsleep

As Emosies Kon Praat – Die ontdekking van twee waarhede

As Emosies Kon Praat – Die ontdekking van twee waarhede

Jesus is Sy naam | Danie Botha

Jesus is Sy naam | Danie Botha

Vrouwees konferensie - Lynette Beer - Jy kan as jy wil

Vrouwees konferensie - Lynette Beer - Jy kan as jy wil

4 Geheime om jou vrou te VERSTAAN! (Lynette Beer)

4 Geheime om jou vrou te VERSTAAN! (Lynette Beer)

#EkwilEkkanEksal - Lynette Beer

#EkwilEkkanEksal - Lynette Beer

Wat jou kleur van jou verklap | Lynette Beer

Wat jou kleur van jou verklap | Lynette Beer

Wat is jou Temperament? (Lynette Beer - Sessie 1)

Wat is jou Temperament? (Lynette Beer - Sessie 1)

Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)

Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)

Die krag van lewenslange leer vir ń volkleur lewe.

Die krag van lewenslange leer vir ń volkleur lewe.

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]